Enige vrae?

Meer oor ons Ontdekkursusse

Hierdie kursusse laat leerders toe om die inhoud op 'n interessante en boeiende wyse te leer ken. Die kursusse groepeer begrippe en vaardighede van verskeie vakke saam om 'n ontsagwekkende en interdissiplinêre leerervaring te skep.

  • Natuurwetenskappe

  • Geografie

  • Geskiedenis

  • Lewensvaardighede

  • EBW (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

  • Kreatiewe Kunste

Inhoud van hierdie Koa-voorsmakie

Ons leerders voltooi hul werk onafhanklik deur aanlyn kursusse soos hierdie wat spesifiek vir die aanlyn ruimte ontwerp is. Dit laat hulle toe om teen hulle eie tempo te vorder, terwyl ons onderwysers elke leerder ondersteun waar dit nodig is. Hierdie kursus is 'n voorbeeld van hoe Koa-leerders baie van die inhoud sal bemeester.

    1. 🪂Begin hier...

    2. Welkom Koa Ingenieur!

    3. Wat gaan jy leer?

    4. Dit is 'n Aanbieding

    1. Jou missie

    2. Lewensprosesse

    3. Vereistes om lewe te onderhou

    4. Missie oorsig

    5. 🪂Wat gaan volgende gebeur?

    6. Voltooi jou misse

    1. Jou missie

    2. Aanpassings vir lewe

    3. Missie oorsig

    1. Jou missie

    2. Dieet & Voeding op Mars

    3. Voltooi jou missie

    1. Onthou jou aflaaibare PDF!

    2. Laai jou opsomming hier af!

    1. 🪂'n Bietjie meer oor assessering by Koa

    2. Onthou dit is 'n Aanbieding

    3. Hoe doen ek navorsing?

    4. Ken jy vir Mars?

    5. Mars Handleiding Breinkaart

    6. Finale Mars Handleiding

    7. Mars, hier kom ons!

    8. 🪂Die einde...

Welkom, Koa Ingenieur! Jy is op die punt om voor te berei vir 'n baie belangrike missie na Mars wat 'n impak op die mensdom se toekoms kan hê. 🚀

Dis nie al nie!

Buiten Ontdekkursusse, is daar ook Bou (bou van sterk fondasies in Wiskunde en Tale) en Verryking (verryking van individuele passies wat moontlik tot toekomstige loopbane kan lei). Saam bied hierdie pakkie 'n unieke en gebalanseerde leerervaring van hoë akademiese gehalte. Ons Meesterklasse en Werkswinkels bou op ons aanlyn werk om te verseker dat begrippe en vaardighede goed vasgelê word.

  • Ontdek

  • Bou

  • Verryk

  • Meesterklasse

  • Pod Konneksie

  • Werkswinkels